Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou het Hy aan julle broers 'n woonplek gegee soos Hy hulle beloof het. Gaan nou terug na julle eie woonplekke toe, na julle eie gebied oorkant die Jordaan wat Moses die dienaar van die Here aan julle toegeken het.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:4 in konteks