Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons dink glad nie daaraan om teen die Here in verset te kom en Hom te verlaat deur 'n altaar te bou vir brandoffers, graanoffers en ander diereoffers bo en behalwe die altaar van die Here ons God voor sy tabernakel nie.”

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:29 in konteks