Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle gebied onrein is, kom oor na die Here se eie gebied toe waar sy tabernakel staan, en vat vir julle 'n gebied tussen ons. Maar moenie in verset kom teen die Here en teen ons deur vir julle 'n altaar te bou bo en behalwe die altaar van die Here ons God nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:19 in konteks