Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het hulle na alle kante toe rus gegee soos Hy met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het. Nie een van al hulle vyande kon teen hulle standhou nie. Die Here het al hulle vyande in hulle mag oorgegee.

Lees volledige hoofstuk Josua 21

Kyk Josua 21:44 in konteks