Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:12-15 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. Die lande en die buiteposte van die stad is aan Kaleb seun van Jefunne as eiendom toegeken.

13. Die nageslag van die priester Aäron het dus ontvang: die asielstad Hebron, en Libna,

14. Jattir, Estemoa,

15. Golon, Debir,

Lees volledige hoofstuk Josua 21