Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die bloedverwant van die oorledene hom agtervolg, moet die leiers hom nie aan die bloedverwant uitlewer as hy onopsetlik die dood van 'n ander veroorsaak het en nie kwaadgesind teen hom was nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:5 in konteks