Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning se manne het na die twee verkenners gaan soek op die pad na die Jordaan toe, in die driwwe se rigting. Nadat die agtervolgers weg is agter die verkenners aan, is die stadspoort gesluit.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:7 in konteks