Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Haar woorde aan hulle was: “Gaan die berge in sodat die mense wat na julle soek, julle nie raakloop nie. Kruip drie dae daar weg tot hulle die soektog staak. Daarna kan julle julle koers gaan.”

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:16 in konteks