Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die manne vir haar: “Ons staan met ons eie lewe in vir julle s'n. As julle nie oor ons praat nie en die Here gee ons die land, sal ons jou goed behandel en ons woord hou.”

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:14 in konteks