Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons het gehoor hoe die Here die water van die Rietsee voor julle laat wegdroog het met julle trek uit Egipte, en ook wat julle met die twee konings van die Amoriete oorkant die Jordaan, met Sihon en Og, gedoen het, hoe julle hulle voor die voet uitgeroei het.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:10 in konteks