Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua seun van Nun het van Sittim af in die geheim twee verkenners uitgestuur en vir hulle gesê: “Gaan kyk die land deur, veral Jerigo.”Hulle is toe weg en het uitgekom by die huis van 'n prostituut met die naam Ragab en daar tuis gegaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:1 in konteks