Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die toekenning was vir die oorblywende families in die stam Manasse, dié van Abiëser, Gelek, Asriël, Sekem, Gefer en Semida. Dit was die families van die ander manlike afstammelinge van Manasse seun van Josef.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:2 in konteks