Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:54-63 Afrikaans 1983 (AFR83)

54. Gumta, Kirjat-Arba, dit is Hebron, en Sior, nege stede met hulle buiteposte,

55. Maon, Karmel, Sif, Jutta,

56. Jisreël, Jokdeam, Sanoag,

57. Kajin, Giba, Timna, tien stede met hulle buiteposte,

58. Galgul, Bet-Sur, Gedor,

59. Maärat, Bet-Anot, Eltekon, ses stede met hulle buiteposte,

60. Kirjat-Baäl, dit is Kirjat-Jearim, en Rabba, twee stede met hulle buiteposte.

61. In die woestyn was daar Bet-Araba, Middin, Sekaka,

62. Nibsan, Ir-Melag en En-Gedi, ses stede met hulle buiteposte.

63. Die mense van Juda kon dit nie regkry om die Jebusiete, die inwoners van Jerusalem, te verdryf nie. Hulle woon vandag nog daar saam met die mense van Juda.

Lees volledige hoofstuk Josua 15