Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:47-56 Afrikaans 1983 (AFR83)

47. Asdod met sy buitedorpe en sy buiteposte, en Gasa met sy buitedorpe en sy buiteposte tot aan Egiptespruit en die kus van die Groot See.

48. In die Bergland was daar Samir, Jattir, Soko,

49. Danna, Kirjat-Sanna, dit is Debir,

50. Anab, Estemoa, Anim,

51. Gosen, Golon, Gilo, elf stede met hulle buiteposte,

52. Arab, Duma, Esan,

53. Janum, Bet-Tappuag, Afeka,

54. Gumta, Kirjat-Arba, dit is Hebron, en Sior, nege stede met hulle buiteposte,

55. Maon, Karmel, Sif, Jutta,

56. Jisreël, Jokdeam, Sanoag,

Lees volledige hoofstuk Josua 15