Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan Kaleb seun van Jefunne het Josua, soos die Here hom beveel het, 'n eie gebied toegeken tussen die mense van Juda, naamlik Kirjat-Arba, dit is Hebron. Arba was die voorvader van die Enakiete.

Lees volledige hoofstuk Josua 15

Kyk Josua 15:13 in konteks