Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van Baäla af swaai dit wes na Seïrberg toe, verby die noordelike hang van Jearimsberg, dit is Kesalon, loop dan af Bet-Semes toe, oor na Timna toe

Lees volledige hoofstuk Josua 15

Kyk Josua 15:10 in konteks