Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Aan die families in die stam Juda is deur loting 'n gebied toegeken wat suidwaarts gestrek het tot aan die verre suidekant van die Sinwoestyn teen die grens van Edom.

2. Juda se suidelike grens begin dus by die Soutsee, by die punt wat suid uitsteek,

3. en dit loop suid van Skerpioenpas verby na Sin toe, op na 'n punt suid van Kades-Barnea, oor na Gesron toe, op na Addar toe en swaai na Karka toe.

Lees volledige hoofstuk Josua 15