Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manne van Gibeon het vir Josua in die kamp by Gilgal laat weet: “Moet ons tog nie nou in die steek laat nie, u moet gou hiernatoe kom en ons red. U moet ons help, want al die Amoritiese konings in die Bergland het 'n bondgenootskap teen ons gesluit.”

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:6 in konteks