Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:42-43 Afrikaans 1983 (AFR83)

42. Hy het al die konings en hulle lande in een veldtog oorwin, want die Here die God van Israel het die oorlog vir Israel gevoer.

43. Daarna is Josua, en die hele Israel saam met hom, terug na die kamp toe in Gilgal.

Lees volledige hoofstuk Josua 10