Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die stad ingeneem en die koning, die inwoners van al die buitedorpe en al wat in die stad leef, doodgemaak. Niemand het ontkom nie. Soos Josua met Eglon gedoen het, het hy ook Hebron en al wat daarin leef, uitgeroei.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:37 in konteks