Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:20-21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Josua en die Israeliete klaar was met die groot slagting onder die vyande, is al die manskappe behoue terug na die kamp toe, na Josua toe in Makkeda. Die vyand is tot die laaste man toe doodgemaak, afgesien van die paar wat ontkom en die vestingstede gehaal het. Niemand het dit gewaag om iets teen die Israeliete te sê nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:20-21 in konteks