Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hulle op die vlug was vir Israel met die afdraand na Bet-Goron toe, het die Here van daar af tot by Aseka groot haelstene uit die lug op hulle laat val. Daar is meer van hulle deur die hael dood as wat deur die Israeliete met die swaard doodgemaak is.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:11 in konteks