Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die son opkom, het God 'n skroeiende sterk wind uit die ooste laat waai. Die son het vir Jona op sy kop gesteek, en hy het baie swak geword en gewens om maar liewer te sterf. Hy het gesê: “Dit is vir my beter om te sterf as om te lewe.”

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:8 in konteks