Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie vyand uit die noorde sal Ek wegvat van julle af,Ek sal hom wegjaag na 'n droë en verwoeste land toe,sy voorpunt sal in die Dooie See belanden sy agterhoede in die Middellandse See.Sy stank sal opstyg,sy slegte reuk sal versprei,want hy het hom groot gehou.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:20 in konteks