Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

dié stikdonker dag, die dag van donker wolkewaarop die groot sterk nasie oor die berge uitspreisoos die lig van die dagbreek uitsprei.Só 'n sterk nasie was daar nog nooiten sal daar nooit weer wees nie,selfs nie in die verste toekoms nie.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:2 in konteks