Ou Testament

Nuwe Testament

Job 30:28-31 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. Ek het swart geword, maar nie van sonbrand nie.So staan ek hier tussen julle en roep om hulp.

29. Al broers wat ek het, is die jakkalse;al vriende wat ek het, volstruise.

30. Oor my hele lyf het my vel swart geword,ek gloei van die koors.

31. Al wat vir my oorbly, is 'n treurlied op die lier,'n lied van trane op die fluit.”

Lees volledige hoofstuk Job 30