Ou Testament

Nuwe Testament

Job 30:25-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

25. Het ek nie trane gestort vir dié wat swaarkry nie,het ek nie meegevoel betoon met die armes nie?

26. Ek het toe die goeie verwag, maar rampe het my getref,ek het uitgesien na lig, maar donker het my oorval.

27. Dit kook in my, ek kom nie tot rus nie,dae vol swaarkry bly my inwag.

Lees volledige hoofstuk Job 30