Ou Testament

Nuwe Testament

Job 23:1-6 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Toe het Job weer gepraat:

2. “Ek kla nog steeds uit opstandigheid,ek kan nie ophou kla nie.

3. As ek maar geweet het waar om God te vind,sou ek na sy woonplek toe gaan

4. en my saak voor Hom lê,my pleidooie aan Hom stel.

5. Ek sou van Hom antwoord probeer kry,probeer verstaan wat Hy vir my wil sê.

6. Hy sal tog nie met sy groot krag teen my 'n saak voer nie;Hy sal my dit nie aandoen nie,

Lees volledige hoofstuk Job 23