Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 63:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie is dit wat daar aankom uit Edom,wat daar uit Bosra kom met bloedrooi klere aan?Wie is so indrukwekkend met daardie rooi klere aan,so vol krag?Dit is Ek, die Here,Ek wat oorwinning aankondig,wat magtig is om te red.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 63

Kyk Jesaja 63:1 in konteks