Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 55:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die reën en die sneeu kom uit die hemel uiten dit gaan nie daarheen terug nie maar deurweek die aardeen laat die plante bot en vrugte dra,sodat daar saad is om te saai en brood om te eet.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 55

Kyk Jesaja 55:10 in konteks