Maar sy volk is as 'n stuk buit weggevoer,hulle word almal in gate gevange gehou,hulle is in gevangenisse opgesluit.Hulle het buit geword, en niemand red hulle nie,hulle het gevangenes geword,en niemand sê: “Laat hulle teruggaan!” nie.