Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 42:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek laat die blindes loop op 'n pad wat hulle nie ken nie,Ek laat hulle op paaie gaan wat vir hulle onbekend is.Ek verander die donker voor hulle in ligen Ek maak die ongelyk plekke gelyk.Dit is wat Ek gaan doen,Ek gaan daar nie van afsien nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 42

Kyk Jesaja 42:16 in konteks