Daardie dag sal alles wat die Here laat uitspruit,mooi en weelderig wees.Dié uit Israel wat vrygekom het,sal trots wees op die opbrengs van die landen hulle daarin verlustig.