Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ellende wag vir Samaria,die kroon, die trots van die dronkaards van Efraim,die roem van die drankverslaafdes,die krans van verwelkte blomme,dié stad hoog bokant die vrugbare vallei.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:1 in konteks