Julle almal wat in die wêreld woon,julle bewoners van die aarde,kyk wanneer die vaandel opgesteek word op die berge,luister wanneer die ramshoring blaas!