Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle julle hande in gebed uitstrek,sal Ek my oë vir julle toemaak.Selfs al bid julle hoe baie,sal Ek nie luister nie,want julle hande is met bloed bevlek.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:15 in konteks