Moenie langer julle nuttelose offergawes bring nie:Ek het 'n afsku van julle wierookoffers.Nuwemaansfeeste, sabbatsvierings, die uitroep van feesdae:Ek verdra nie feesviering met onreg saam nie.