Wat het Ek aan julle baie offers? vra die Here.Ek is sat van die brandoffers van rammeen die vet van voerbeeste;die bloed van bulle en lammers en bokke staan My nie aan nie.