Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

en uitsprei voor die son, die maan en al die ander hemelliggame vir wie hulle lief was en gedien het, agter wie hulle aangeloop het, vir wie hulle geraadpleeg het en voor wie hulle gebuig het. Die bene sal nie weer bymekaargemaak en begrawe word nie; soos mis sal hulle bo-op die grond bly lê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:2 in konteks