Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:28-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. Hulle is almal hardkoppige rebelle,hard soos brons en yster;hulle loop mekaar en beswadder,hulle is almal korrup.

29. Die blaasbalk blaas,maar die vuur kry nie die lood afgeskei nie;die smelter smelt verniet,hy kry die afvalstowwe nie uitgesmelt nie.

30. Hulle bly weggooisilwer;dit is wat hulle genoem word,want die Here het hulle verwerp.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6