Julle almal rondom hom,julle almal wat hom by die naam ken,kan maar met meegevoel die koppe skuden sê: “Hoe het dié magtige ryk,dié glansryke heerskappy, tot 'n val gekom!”