Gasa sal rou met kaalgeskeerde kop,Askelon sal woordeloos staan.Julle wat nog oor is daar op julle vlakte,hoe lank gaan julle julle van smart bly stukkend sny?