Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle tart My met wat julle doen, julle offer aan ander gode hier in Egipte waar julle kom woon het. So roei julle julleself uit en sal die mense op die hele aarde julle name as voorbeelde gebruik wanneer hulle mekaar iets slegs wil toewens of wil verneder.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:8 in konteks