Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here: Ek gaan die farao, koning Gofra van Egipte, oorgee in die mag van sy vyande, in die mag van dié wat sy lewe soek, net soos Ek vir koning Sedekia van Juda oorgegee het in die mag van sy vyand, die man wat sy lewe gesoek het, koning Nebukadnesar van Babel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:30 in konteks