Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat aan die oorlog ontkom en uit Egipte na Juda toe terugkom, sal min wees. Almal wat van Juda oor is en in Egipte kom woon het, sal tot die besef kom wie se woord bly staan, Myne of hulle s'n.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:28 in konteks