Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Julle en julle vrouens het gedoen wat julle beloof het. Julle het gesê julle sal bly by julle belofte om vir die hemelkoningin wierookoffers en drankoffers te bring. Hou by julle belofte, hou daarby, doen wat julle beloof het, doen dit!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:25 in konteks