Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy kon julle gruweldade, die afskuwelike dinge wat julle gedoen het, nie langer verdra nie. Daarom het julle land 'n puinhoop geword, iets wat mense met afgryse vervul en wat as voorbeeld genoem word wanneer mense ander iets slegs toewens, 'n land sonder inwoner, soos dit vandag is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:22 in konteks