Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal nie een vrykom van dié wat van Juda oor is en wat in Egipte gaan woon het nie, nie een om na Juda toe terug te gaan nie, hoe hulle ook daarna verlang om terug te gaan en daar te gaan woon. Hulle sal nie teruggaan nie, nie vrykom nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:14 in konteks