Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan dié wat van Juda oor is en wat besluit het om hier in Egipte te kom woon, heeltemal vernietig. Julle sal almal deur die oorlog en deur hongersnood afgemaai word in Egipte. Van klein tot groot sal sterf deur oorlog en deur hongersnood. Julle name sal gebruik word wanneer mense ander wil vervloek, wil bang maak, iets slegs wil toewens of wil verneder.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:12 in konteks