Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het tot vandag toe nie berou daaroor nie, julle het nog nie eerbied vir My nie, julle leef nog nie volgens my wet en my voorskrifte wat Ek vir julle en julle voorvaders gegee het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:10 in konteks